Hoe goed ken jy die lirieke van Blommetjie gedenk aan my?
Hoe goed ken jy die lirieke van Blommetjie gedenk aan my?
Vandag, op 5 Maart, word die liedjieboer Anton Goosen, wat Afrikaanse rock lekker gemaak het – en dit steeds doen – 70 jaar oud. Hoe goed ken jy die lirieke van sy treffer Blommetjie gedenk aan my?
Vandag, op 5 Maart, word die liedjieboer Anton Goosen, wat Afrikaanse rock lekker gemaak het – en dit steeds doen – 70 jaar oud. Hoe goed ken jy die lirieke van sy treffer Blommetjie gedenk aan my?
‘n Skraal wind waai oor _____
op die pad _____ Uniondale
Elke Paasnaweek staan die _____ daar
as die _____ hoeka al huil
Met haar lang swart hare onder _____
_____ sy oor die vlaktes haai
En haar _____ blink spookagtig saam
en haar duim _____ om haar op te laai
En die kammanassie bergspook _____
as hy _____ berg-af rol
En die _____ van Uniondale
wat _____ en droewig sing
Blommetjie gedenk aan my en sy _____ haar duim na bo
Blommetjie gedenk aan my sing die _____ van die Klein-Karoo
Die reisigers _____ Uniondale
het haar dikwels _____
En verder aan so uit die _____
verdwyn die wind wat _____
So as jy _____ in die langpad dwaal
oor die Paas se _____
_____ vir die spook van die Klein-Karoo
tensy jy gaan spoke _____