Toets jou kennis: Die eerste hartoorplanting

Dit is komende Sondag presies 50 jaar sedert dr. Chris Barnard die eerste hart in die Grootte Schuur Hospitaal oorgeplant het.
Hoeveel kan jy van hierdie pioniersdaad onthou? Toets jou kennis en speel saam.

Netwerk24
Created by Netwerk24 (User Generated Content*)User Generated Content is not posted by anyone affiliated with, or on behalf of, Playbuzz.com.
On Nov 29, 2017
1 / 10

In watter hospitaal het Chris Barnard die eerste menslike hart oorgeplant 50 jaar gelede?

2 / 10

Hoe lank het die eerste hartoorplanting geduur?

3 / 10

Wie was die skenker van die eerste hartoorplanting?

4 / 10

Wat was die naam van die man wat die hart ontvang het?

5 / 10

Watter van Chris Barnard se sibbe was die dag van die oorplanting saam met hom in die teater?

6 / 10

Aan watter hoërskool het Chris Barnard gematrikuleer?

7 / 10

In 1965 het Chris Barnard eksperimentele hartoorplantings op watter tipe diere begin doen?

8 / 10

Waaraan sterf Chris Barnard in 2001?

9 / 10

Wat was Chris Barnard se eerste vrou se naam?

10 / 10

Hoeveel kinders het Chris Barnard gehad?

10
Questions left
These are 10 of the World CRAZIEST Ice Cream Flavors
Created by Tal Garner
On Nov 18, 2021