Vasvra: Hoe flink dink jy?

Laat jy die oë rek met jou verbysterende kennis of is jy die laaste keuse vir ’n 30 Seconds-speelmaat?

Zigi
Created by Zigi (User Generated Content*)User Generated Content is not posted by anyone affiliated with, or on behalf of, Playbuzz.com.
On Apr 20, 2017
1 / 5

Branderplankryers wil dié strand naby Koffiebaai geheim hou.

2 / 5

Die eerste Bybel in Afrika is met ’n handpers op dié plek in die Noord-Kaap gedruk.

3 / 5

Die skrywer Herman Charles Bosman het hierdie Bosvelddorp dikwels in stories genoem, en daarom dink mense hy het daar gebly. Watter dorp is dit?

4 / 5

Die Breërivier, wat naby Ceres ontspring, mond uiteindelik uit by dié dorpie aan die Kaapse Suidkus.

5 / 5

Dié seegrot lê naby ’n vissersdorpie wat twee name het en dis groot genoeg dat ’n ossewa toentertyd daarin kon omdraai.

5
Questions left
These are 10 of the World CRAZIEST Ice Cream Flavors
Created by Tal Garner
On Nov 18, 2021